Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie.