Goue lint, my storie begint: Watter boeke koop ek vir my gretige of sukkelende kinderlesers?

“Hoe weet jy of hierdie of daardie boek ’n goeie keuse vir die jong leser in jou lewe is? In hierdie aflewering van ‘Goue lint, my storie begint’ sal daar enkele riglyne gegee word oor waarna om te kyk en waarvoor om uit te kyk.”