Geweld in Suid-Afrikaanse opvoedkundige kontekste: ’n feministiese pedagogiek

“Ons moet die ervarings en perspektiewe van gemarginaliseerde groepe en die waarde van diverse vorme van kennis erken, die verborge kurrikulum krities verken en niegewelddadigheid in ons onderwysstelsels bevorder.”