Geseënd is dié wat treur deur Susan Jordaan, lesersindruk

“Het die welsyn, nadat hulle na hul fancy huise weggery en hul hande soos Pilatus van ouds in hul blink wasbakke gewas het, geweet dat dié dronkgat my hero was?”