Gender equity and reconciliation: Thirty years of healing the most ancient wound in the human family: ’n resensie

“Maar dis nie net ’n belangrike bydrae tot die akademiese diskoers oor gender nie. Dis ook ’n maklik-leesbare teks wat die beginner wat belangstel in verhoudinge tussen mans en vroue (en is dit nie ons almal nie?), sal voorsien van ’n stewige basis van waar ons kan begin dink oor versoening tussen genders.”