Geloof alleen. Reise deur die kerkhervormings: ’n onderhoud met André Pretorius

“Dit is nie ’n boek van geestelike oordenking nie – as daar oordenking is, is dit van plek: die plekke wat ek besoek en my eie plek in die wêreld.”