Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n interpretasie

“Die boek lewer diepsinnige kommentaar op ons tyd, maar vertel ook ’n boeiende storie, soos Fermi dit wou hê. Die spanning word gewek en volgehou deur die wisseling tussen vertelperspektiewe, deur verrassende openbarings en boeiende wendings, tot by die aangrypende hoogtepunt van die slot.”