Graad 9: Afrikaans Huistaal – Aanlyn resensieles

Wil jy leer hoe om ’n goeie fliekresensie te skryf? Hier is ’n aanbieding met riglyne wat Marné Pedro en Michele van der Merwe vir LitNet saamgestel het, sowel as ’n klankopname vir elke skyfie.