FW de Klerk, die mens

“Met my laaste besoek aan hulle, terwyl Elita geesdriftig vertel van planne vir die stigting vorentoe, het ’n reeds brose FW ’n wye, bewonderende glimlag haar kant toe gerig. Sy kop geknik.”