“In die vreemde reis wat ons die lewe noem, was dit my voorreg om eers sy leerling te wees, toe saam met hom te werk aan woordeboeke vir OUP en aan die rooi AWS by die Taalkommissie, en in die laaste dae van sy loopbaan sy bestuurder te wees. Met elke stappie was hy my vriend en leermeester, en dis haas ondenkbaar dat ek nooit weer sy wyse woorde of sy stoute grappies om die teetafel sal kan hoor nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed