Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid

“In ’n onlangse onderhoud op kykNET het Sonn beklemtoon bruin mense is swart, maar bruin binne die swart gemeenskap. Hy sê bruin mense is die voorbeeld van ’n eintlike nierassige Suid-Afrika.”