Francois Verster praat met Naomi Meyer oor sy jongste boek, Ill at ease.

“Ek koester wel die sukses wat ons met die onderrig van plaaslike skoliere in die Caprivi behaal het – daarop is ek trots, en dankbaar dat ek die voorreg gehad het.”