François Bloemhof (1962–)

“As skrywer is ek hier om stories te vertel, om mense ’n paar uur uit hul voorspelbare lewe te ontvoer. As mens is ek hopelik hier om ander mense elke nou en dan ’n bietjie beter te laat voel.” François Bloemhof se profiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum in nou bygewerk.