Foto's: Bekendstelling van 50 blertse blou deur Blouwillem

50 blertse blou is onlangs by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Johan Bakkes het met Blouwillem gesels.  Hier is ‘n paar foto’s van die geleentheid.”