Fotogalery: Kuns by die Toyota US Woordfees 2020

’n Groot verskeidenheid kunswerke word tydens die Toyota US Woordfees in die Stellenbosch Stadsaal uitgestal. Remona Voges het foto’s geneem om kunsliefhebbers ’n voorsmakie te gee van wat daar by vanjaar se fees te sien is.