Fanie Naudé wen Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2014

Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2014 is pas aan S.J. (Fanie) Naudé toegeken.