Evita en Pik huldig Mandela

“Botha onthou hoe Cyril Ramaphosa langs Mandela gestaan het toe hy sy eerste toespraak as vry man op die Kaapse parade gehou het. Hy sê dit was ’n historiese voorspelling van wat vandag in die land gebeur met Ramaphosa wat nou Mandela se skoene volstaan.”