Etienne van Heerden-veldsoirée: program
Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed