Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring
Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Sy het ’n aantal vriende en kollegas gevra om op Vrydagoggend deel te neem aan ‘n simposium by die akademies-kulturele ruimte Spui25. Die dag se gebeure word op hierdie bladsy byeengebring.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed