Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie

“Het ek maar boeke soos die Elf dae-reeks gehad, sou ek nie net ’n paar vrae oor Europese lande kon beantwoord nie, maar moontlik ook ‘instinktief’ meer empatie met ander se lewenservaringe hê.”