Elders gesien: Slaapgas in ’n stasiewa

“Hy was ook ’n betroubare babawagter … in ruil vir Tokkie se lekker Boerekos.  Johan was toe vyf en Marisa, wat Hans juis na aanleiding van die Halloween-gedoente Pampoenspokie gedoop het, ’n energieke drie.”