Elders gesien: Clinton V du Plessis se "Gebed" deur KI gesing

LitNet het toestemming gekry om hierdie video van die gedig “Gebed” te deel. Die gedig het in Clinton V du Plessis se bundel Verslag verskyn. Wat dink ons lesers van hierdie eindproduk? Deel asseblief julle sienings oor hierdie soort gebruik van KI, en ook oor die musiek.