Ekokritiek: nuwe moontlikhede vir teksontleding op hoërskoolvlak

“Ten spyte van die vele voordele wat letterkunde vir leerders inhou en die dringendheid om Afrikaans EAT as vak uit te bou in ons multitalige land, is daar nie ’n goedgekose benadering tot letterkunde om die EAT-onderwyser in die onderrig- en leerproses te ondersteun nie.”