Ek wens sy was my dosent ook gewees – dankie vir als, Anastasia

“Anastasia het my laat voel my idees en hoe my plattelandse Afrikaans klink en lees, is genoeg. Ongeag of dit gewild is vir keurders en die literati.”