Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller
“Ek was altyd goed om ’n reeks boeke in ’n numeriese volgorde te rangskik. Ek was baie opgetense as ek agterkom dis nie reg nie. My oorlede ma het agtergekom ek is goed daarmee. En sy het besluit ek moet eendag in ’n biblioteek gaan werk.” Anton Müller en sy broer, Corrie, het met Naomi Meyer gesels.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed