Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais: ’n lesersindruk

“Die vrae waarmee die bundel my gekonfronteer het, was onder andere of die aard van ons werklikheid daagliks deur geskiedenis en herinnering gedikteer word.”