Eerbied vir die lewe: Albert Schweitzer se etiek as lewensfilosofie

“Hoe gebeur dit dat hoe harder ons werk vir vordering en sukses, hoe meer blyk ondergang en vernietiging en sinloosheid na vore te tree?”