“Tussen ‘siel’, ‘onsterflikheid’, ‘ewigheid’ en ‘onverganklikheid’ is daar geen rasionele of empiriese verband nie. In die Christelike geloof is dit gekoppel aan die opstandingsperspektief. Dit is eintlik merkwaardig dat Elsa Joubert alreeds in haar reisverhaal hierdie koppeling aangevoel het …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed