Dude! Wa’s my phone? by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeremeo Le Cordeur

Dude! Wa’s my phone? ondersoek die moderne verskynsel van selfoonverslawing en die temas van tegnologie-afhanklikheid, vriendskap en die impak van digitale toestelle op ons lewens.”