Dronkenskap as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Sober benadering?

“Hierdie artikel ondersoek of die daargestelde Strafregwysigingswet 1 van 1998, en bepaald artikel 1, na wense geformuleer is en ’n sober strafregtelike benadering tot die dronkenskapverweer bied.”