Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis

“Vir my is die natuur, die skepping, nog altyd ’n karakter, eintlik ’n medemens wat jou slyp.”