Draf wiskunde slyp-slyp kaf

Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is diƩ monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?