Doolhof deur Rudie van Rensburg: ’n doolhof van gebeure en juwele

“Dit laat jou omblaai tot in die nanag wanneer jy weet jy gaan dit die volgende oggend ontgeld.”