Donkertyd: My naam is Tina deur Mariël le Roux: ’n resensie
“Uiteindelik gaan dit oor die doodswyg van dinge ter wille van die samelewing – die samelewing wat in elk geval lustig skinder oor elkeen wat uit die spoor van tradisie en konserwatisme trap. Die tragedie – soos in talle ander boeke met min of meer dieselfde tema – is dat Tina se pa, sowel as sý pa, vandag deur behandeling gehelp sou kon word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed