Dolos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
“Hoe dit ook al sy, die boek is die ideale vermaak vir ’n lang aand voor die kaggel met ’n glas rooiwyn. Die storielyn is goed ontwikkel, verklap net genoeg om jou te laat wonder oor die volgende kinkel, en die spanning is deurgaans teenwoordig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed