"Dit het begin by my liefde vir boeke en lees": ’n onderhoud met Marga Stoffer

“Vir my persoonlik voel dit ook asof ’n siklus voltooi is: Ek het by NB begin in die tyd van die samesmelting van Tafelberg en Human & Rousseau, en ek verlaat NB wanneer dit deel word van Jonathan Ball Publishers.”