Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman

Wêreldpersvryheidsdag word elke jaar op 3 Mei gevier. Vanjaar se tema is “Joernalistiek onder digitale beleg”. Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation in the Global South, en ’n verslag, “Meeting the challenges of information disorder in the Global South”.