Uit die argief: Dis ek, Anna – 'n nagmerrie waaruit 'n mens nie kan wakker word

“Die blote feit dat iemand daarin geslaag het om die gebeure in ’n helder stem en sonder selfbejammering te boekstaaf, is verstommend.”