Dinge van ’n hond deur SP Benjamin, ’n lesersindruk

“Dinge van ’n hond het ook nie ’n regte tyd om gelees te word nie. Dit is ’n vuishou wat lankal wag om te tref.”