Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke
“In ons alledaagse lewe word ons gebombardeer met visuele tekste wat spreek tot ons begrip van prente, diagramme, vorms, kleure, ensovoorts. Dit is deel van die aandagekonomie van die moderne wêreld, veral die tegnologiese sosiale mediawêreld. En waar begin ons vir ons kinders leer hoe om sin te maak uit al hierdie visuele tekste? Dit is juis die antwoord wat illustrasies in kinderboeke vir ons bied.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed