Die vrolike weduwee beloof om feesgangers by die Suidoosterfees te bekoor

“By AGL Opera is ons leuse ‘Creating memories’ en die musiek van Die vrolike weduwee is van so ’n aard dat dit nog vir ure en dae later steeds in mens se gedagtes ronddwaal.”