Die universiteit van die toekoms kan nie wag nie

“Wanneer ’n gegradueerde uiteindelik voor ’n pasiënt, ’n kliënt, ’n gemeenskap of ’n moeilike openbare besluit staan, sal die netheid van die universiteit se KI-beleid min beteken. Wat sal tel, is of daardie persoon verstaan, kan oordeel en verantwoordelik kan optree.”