Die uitsluiting van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in vrywaringsklousules

“In hierdie bydrae word aangevoer dat die gronde waarop howe in die verlede vrywaringsklousules wat middellike aanspreeklikheid uitsluit, gehandhaaf het, dikwels teen die openbare beleid is.”