Die uitbeelding van koning Shaka (ca. 1781–1828) in die Suid-Afrikaanse literatuur
“In die literatuur word Shaka met onder andere Agamemnon, Attila, Julius Caesar, Tiberius, Beowulf, Napoleon en Hitler vergelyk. Opvallend genoeg is hierdie figure uit die Westerse tradisie en geskiedenis ’n poging om Shaka as enigmatiese figuur te probeer verstaan/verklaar en met ander bekende figure uit die verlede te vergelyk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed