Die uitbeelding van gay manlikheid in die werk van drie debuutdigters
“Manlikheidstudies fokus nie soseer op die man se biologiese manlikheid nie, maar eerder op die histories-spesifieke sosiaal-gekonstrueerde opvattings oor manlikheid. Mans is geneig om volgens Pronger man-wees met manlikheid te verwar.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed