Die Toyota US Woordfees 2022 deur Jeremeo le Cordeur se lens

Die Toyota US Woordfees 2022 het van 10 tot 16 Oktober in Stellenbosch plaasgevind. Jeremeo le Cordeur het verskeie teaterproduksiesĀ met sy lens vasgevang.