Die toekoms van Taiwan: strategiese realiteite en die kernwapenopsie

“Teen die agtergrond van ’n uiters benarde buitelandse omgewing, en om die redes breedvoerig hier aangevoer, sal dit ’n omsigtige Taiwan baat om die kernwapenpad te oorweeg.”