Die teenoorgestelde is net so waar: ’n onderhoud met Azille Coetzee
“Ek dink ek is ook baie gelukkig in terme van die globale tydsgees. Dit is nou die tyd dat jong vroue se stories oor jong vroue baie spesifiek aandag kry en ernstig opgeneem word in die literêre wêreld. Ek het gevoel die tyd is weer reg vir so iets in Afrikaans.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed