Die Suid-Afrikaanse regering se agteruitgang in sy benadering tot die beskerming teen internasionale mense- en humanitêre regsvergrype met verwysing na Suid-Afrika se onttrekking uit die Internasionale Strafhof, die moratorium op die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die realistiese kans op die vestiging van ’n houdbare permanente Afrika-strafhof

“Dit is onwaarskynlik dat die land ’n verdrag sou sluit én wetgewing sou uitvaardig sonder om van sy gepaardgaande nasionale en internasionale verpligtinge bewus te wees.”