“Die jong immigranteseun uit Nederland omarm volledig sy nuwe tuiste, en Afrikaans word sy eerste en ’n geliefde taal. So sou die mooi vrugbare pad wat hierdie besonderse man op die taallandskap stap, ’n omarming vergestalt van beide die Afrikaanse en Nederlandse geestesgoedere.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed